Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Slowakye

  • Štrbské Pleso, Slowakye​ — Die traktaat Wie is werklik in beheer van die wêreld? word aangebied

Vinnige feite – Slowakye

  • 5 432 000 – Bevolking
  • 11 276 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 134 – Gemeentes
  • 1 tot 485 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

NUUSBERIGTE

Howe in die Tsjeggiese Republiek en Slowakye spreek ons mede-aanbidders vry

Vanaf 1 Mei 2017 tot 8 Januarie 2018 het howe ons broers vrygespreek wat in die verlede krimineel aangekla is omdat hulle weens gewetensbeswaar militêre diens geweier het of aan die predikingswerk deelgeneem het.