Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Finland

  • Turku, Finland​ — Die Bybel se boodskap word verkondig

Vinnige feite – Finland

  • 5 564 000 – Bevolking
  • 18 186 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 272 – Gemeentes
  • 1 tot 307 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

OPENBARE BEDIENING

’n Suksesvolle kampanje in Lapland

Vind uit hoe die inheemse mense van Lapland gereageer het op die spesiale kampanje om hulle gemeenskap te help.

DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE

Vyf dekades in die voltydse diens naby die Noordpoolsirkel

Lees die lewensverhaal van Aili and Annikki Mattila, wat geleer het om op Jehovah te vertrou terwyl hulle as spesiale pioniers in die noorde van Finland gedien het.