Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Rwanda

Vinnige feite – Rwanda

  • 13 246 000 – Bevolking
  • 33 664 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 593 – Gemeentes
  • 1 tot 418 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

NUUSBERIGTE

Die Rwandese volksmoord – 25 Jaar later

Een van Jehovah se Getuies in Rwanda dink terug aan die trauma wat die volksmoord in 1994 veroorsaak het en verduidelik hoe selfopofferende liefde sy lewe gered het.