Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Paraguay

  • Nueva Durango-kolonie, Canindeyú, Paraguay — Die brosjure Luister na God en lewe vir ewig word vir ’n Mennonitiese vrou aangebied

Vinnige feite – Paraguay

  • 7 391 000 – Bevolking
  • 11 042 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 186 – Gemeentes
  • 1 tot 676 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking