Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Palestynse gebied

Vinnige feite – Palestynse gebied

  • 5 490 000 – Bevolking
  • 78 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 2 – Gemeentes
  • 1 tot 72 237 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

DIE BYBEL VERANDER LEWENS

Kan liefde haat oorwin?

Om ontslae te raak van partydigheid, kan moeilik wees. Kyk hoe ’n Jood en ’n Palestyn dit reggekry het.

NUUSBERIGTE

Geskil oor regte oor persoonlike status vir Jehovah se Getuies in Palestynse gebiede

Die godsdiensdiskriminasie wat verhinder dat Jehovah se Getuies wetlik erken word, behoort nie hulle basiese menseregte uit te sluit nie.