Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Puerto Rico

  • San Juan, Puerto Rico — ’n Bybelvraag word beantwoord naby die El Morro-fort, wat amper 500 jaar oud is

  • San Juan, Puerto Rico — ’n Bybelvraag word beantwoord naby die El Morro-fort, wat amper 500 jaar oud is

Vinnige feite – Puerto Rico

  • 2 854 000 – Bevolking
  • 23 032 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 227 – Gemeentes
  • 1 tot 126 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking