Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Filippyne

  • Manila, Filippyne — Die Bybel se boodskap word in die Intramuros-streek verkondig

  • Baler, Aurora-provinsie, die Filippyne — Plaaslike inwoners word genooi om ’n openbare vergadering by te woon

  • Manila, Filippyne — Die Bybel se boodskap word in die Intramuros-streek verkondig

  • Baler, Aurora-provinsie, die Filippyne — Plaaslike inwoners word genooi om ’n openbare vergadering by te woon

Vinnige feite – Filippyne

  • 113 964 000 – Bevolking
  • 253 876 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 3 552 – Gemeentes
  • 1 tot 464 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE

Ek word “alles vir alle soorte mense”

Denton Hopkinson het deur die jare heen baie toewysings gehad. Dit het hom gehelp om te sien dat Jehovah vir alle soorte mense lief is.

DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE

Hulle het hulle gewillig aangebied in die Filippyne

Vind uit wat party beweeg het om hulle werk te los, hulle besittings te verkoop en ’n eenvoudige lewe in die Filippyne te lei.