Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Peru

  • Chachapoyas, Peru — Besig om met Spaanssprekende boere oor God se Koninkryk te praat

Vinnige feite – Peru

  • 33 966 000 – Bevolking
  • 133 366 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 1 551 – Gemeentes
  • 1 tot 261 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

ONS WERK AS UITGEWERS

Goeie nuus in die Andes

Mense wat Quechua praat in Peru kom nader aan Jehovah omdat hulle lektuur en die Nuwe Wêreld-vertaling in die Griekse Geskrifte in hulle moedertaal het.