Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Panama

  • Guna Yala, Panama​ — Daar word vir ’n Guna-visserman (voorheen Kuna genoem) in sy taal gepreek op die eiland Nurdub

Vinnige feite – Panama

  • 4 511 000 – Bevolking
  • 18 525 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 310 – Gemeentes
  • 1 tot 247 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

ONTWAAK!

’n Besoek aan Panama

Panama is bekend vir sy kanaal. Leer meer oor die land en die mense wat daarin woon.