Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Nieu-Seeland

  • Waitemata-hawe, Auckland, Nieu-Seeland​ — Die Bybel se boodskap word informeel aan ’n visserman bekend gemaak

Vinnige feite – Nieu-Seeland

  • 5 199 000 – Bevolking
  • 14 607 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 170 – Gemeentes
  • 1 tot 360 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

UIT ONS ARGIEF

Jehovah se Getuies in Nieu-Seeland – Vreedsame en toegewyde Christene?

Hoekom was die Getuies in die 1940’s as ’n gevaar vir die publiek beskou?

ONTWAAK!

’n Besoek aan Nieu-Seeland

Al moet mense ver reis om daar te kom, lok Nieu-Seeland byna 3 000 000 toeriste per jaar. Hoekom is die land so gewild?