Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Nepal

  • Die dorpie Tharpoe, Nepal — ’n Bybelbespreking met ’n Tamangsprekende boer

Vinnige feite – Nepal

  • 29 165 000 – Bevolking
  • 2 823 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 43 – Gemeentes
  • 1 tot 10 465 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

ONTWAAK!

“Ons is diep geraak om sulke liefde te sien”

Op Saterdag 25 April 2015 is Nepal deur ’n dodelike aardbewing geskud. Jehovah se Getuies was gou om te toon dat ware Christene mense help en liefhet.

NUUSBERIGTE

Jehovah se Getuies regoor die wêreld werk saam om aardbewingslagoffers in Nepal te help

Jehovah se Getuies uit ses lande, tesame met die noodlenigingskomitee in Nepal, voorsien voortdurend fisiese, emosionele en geestelike hulp aan slagoffers.

DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE

Hulle het hulle gewillig aangebied

Baie susters wat al in die buiteland gedien het, was aanvanklik huiwerig om na ’n vreemde land te trek. Hoe het hulle die nodige moed bymekaargeskraap? Wat het hulle geleer terwyl hulle in die buiteland gedien het?