Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Nederland

Vinnige feite – Nederland

  • 17 878 000 – Bevolking
  • 29 584 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 346 – Gemeentes
  • 1 tot 612 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE

Gretig om Jehovah te dien, ongeag waar

Vind uit hoe ’n Nederlandse egpaar geleer het om ondanks uitdagings en veranderende omstandighede ten volle op Jehovah te vertrou.