Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Nigerië

  • Idanre, Nigerië​ — Die Wagtoring word aangebied

Vinnige feite – Nigerië

  • 222 182 000 – Bevolking
  • 400 375 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 6 071 – Gemeentes
  • 1 tot 589 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

HOE JOU DONASIES GEBRUIK WORD

’n JW-satellietkanaal bereik plekke waar daar nie Internet is nie

Hoe kyk broers in Afrika na JW Broadcasting as hulle nie Internettoegang het nie?

DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE

’n Ryk Christelike erfenis het my gehelp om te floreer

Geniet die lewensverhaal van Woodworth Mills wat Jehovah al 80 jaar lank getrou dien.

BOUPROJEKTE

Nigerië voltooi 3 000 Koninkryksale

’n Spesiale vergadering is gehou om ’n mylpaal in verband met Koninkryksaalbouwerk in Nigerië te vier. Dit het ’n opsomming ingesluit van die werk van Jehovah se Getuies sedert die 1920’s.