Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Nieu-Kaledonië

  • Anse Vata-strand, Nouméa, Nieu-Kaledonië — ’n Bybelteks word gelees

Vinnige feite – Nieu-Kaledonië

  • 271 000 – Bevolking
  • 2 693 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 34 – Gemeentes
  • 1 tot 103 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

NUUSBERIGTE

Jehovah se Getuies organiseer noodleniging kort ná die sikloon Pam

Die Getuies bied praktiese hulp asook vertroosting en geestelike bystand aan die slagoffers.