Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Namibië

  • Kunene-streek, Namibië​ — Die brosjure Luister na God en lewe vir ewig in Herero word gebruik om vir die Himba-volk te getuig

Vinnige feite – Namibië

  • 2 680 000 – Bevolking
  • 2 711 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 47 – Gemeentes
  • 1 tot 1 030 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

NUUSBERIGTE

Namibië se Hooggeregshof handhaaf pasiënteregte en godsdiensvryheid

’n Beslissing ten gunste van Efigenia Semente, een van Jehovah se Getuies, beskerm basiese menswaardigheid en pasiënte-outonomie vir alle Namibiërs.