Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Maleisië

  • Georgetown, Maleisië — God se Koninkryk word verkondig

Vinnige feite – Maleisië

  • 33 200 000 – Bevolking
  • 5 645 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 119 – Gemeentes
  • 1 tot 5 959 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

UIT ONS ARGIEF

Die Lightbearer neem geestelike lig na Suidoos-Asië

Al was daar teenstand het die groepie pioniers op die Lightbearer dapper Bybelwaarheid verkondig in ’n groot gebied met ’n groot bevolking.