Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Mianmar

  • Tha Bawt Ngoe, Mianmar — ’n Bybelstudiehulp word aangebied

Vinnige feite – Mianmar

  • 56 145 000 – Bevolking
  • 5 171 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 96 – Gemeentes
  • 1 tot 10 962 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE

Hulle het hulle gewillig aangebied — In Mianmar

Hoekom het baie Getuies van Jehovah hulle geboorteland verlaat om te gaan help met die geestelike oeswerk in Mianmar?

SPESIALE GELEENTHEDE

Ons wil nie hê dat dit tot ’n einde moet kom nie

Sien liefde en eenheid in aksie onder mense van verskillende stamme, tale en nasionale groepe by hierdie spesiale streekbyeenkoms in Jangon, Mianmar.