Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Moldowa

Vinnige feite – Moldowa

  • 2 978 000 – Bevolking
  • 17 979 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 195 – Gemeentes
  • 1 tot 167 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

DIE WAGTORING

Materieel arm, maar geestelik ryk

Alexander Ursu het self gesien dat geestelike groei nie stopgesit kan word nie, nie eers in die voormalige Sowjetunie nie. Lees sy opwindende lewensverhaal.