Vinnige feite – Liberië
- 5 432 000 – Bevolking
- 7 922 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
- 146 – Gemeentes
- 1 tot 745 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking
Naby Monrovia, Liberië — Die traktaat Die lewe in ’n vreedsame nuwe wêreld word aangebied