Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Kazakstan

Vinnige feite – Kazakstan

  • 19 899 000 – Bevolking
  • 17 287 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 229 – Gemeentes
  • 1 tot 1 164 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

ONTWAAK!

’n Besoek aan Kazakstan

In die ou tyd het Kazakke as nomade gelewe en in joerte gewoon. Watter invloed het hulle ou tradisies op hulle moderne leefstyl?