Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Japan

  • Tokio, Japan​ — Die webwerf jw.org word gebruik om die Bybel se boodskap aan ’n dowe vrou bekend te maak

  • Kamaisji, Japan — Jehovah se Getuies praat met oorlewendes van die aardbewing en tsoenami van 2011 wat in tydelike wonings bly

Vinnige feite – Japan

  • 124 752 000 – Bevolking
  • 214 457 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 2 888 – Gemeentes
  • 1 tot 583 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

ONS WERK AS UITGEWERS

Hulle voorsien in die aanvraag na Bybels

Kyk hoe ons drukkery in Japan help om in die wêreldwye aanvraag na Bybels te voorsien.

DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE

Dagbreek in die Land van die Opkomende Son

Spesiaal geboude voertuie, wat “Jehu’s” genoem is, het gehelp om die Koninkrykspredikingswerk in Japan te bevorder.