Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Italië

  • Venesië, Italië​ — Iemand luister na ’n opbouende gedagte uit die Bybel

Vinnige feite – Italië

  • 58 851 000 – Bevolking
  • 250 193 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 2 804 – Gemeentes
  • 1 tot 236 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

NUUSBERIGTE

Gedenkplaat in Italië vir Jehovah se Getuies wat deur Nazi’s en Fasciste vervolg is

’n Geleentheid by Risiera di San Sabba in Triëst, Italië, vereer die duisende Jehovah se Getuies wat regdeur Europa deur Nazi’s vervolg is.

NUUSBERIGTE

Italiaanse Hooggeregshof ondersteun Jehovah se Getuies se reg om besluite te maak oor mediese behandeling

’n Onlangse beslissing ondersteun ons broers se reg om te besluit watter soort mediese behandeling hulle wil hê.

NUUSBERIGTE

Dokters by twee groot mediese konferensies in Italië stel belang in bloedlose behandeling

Die 2 konferensies het inligting oor bloedlose behandeling aan mediese spesialiste gegee. Narkotiseurs en chirurge praat oor goeie ondervindinge met die Getuies.

ONTWAAK!

’n Besoek aan Italië

Italië is bekend vir sy geskiedenisskatte, sy natuurtonele en sy gesellige mense. Leer meer oor Italië en die bedrywighede van Jehovah se Getuies in hierdie land.