Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Indonesië

  • Bali, Indonesië — ’n Bybelstudie met ’n werker op rysterrasse naby die dorp Ubud

Vinnige feite – Indonesië

  • 281 844 000 – Bevolking
  • 31 023 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 491 – Gemeentes
  • 1 tot 9 275 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

2016 JAARBOEK VAN JEHOVAH SE GETUIES

Indonesië

Jehovah se Getuies het politieke onrus, godsdienskonflikte en ’n 25 jaar lange verbod moedig verduur

NUUSBERIGTE

Wêreldwye noodgevalle: Hoe ons broers gehelp word wanneer daar ’n ramp is

Die Bestuursliggaam sal voortgaan om dadelik praktiese riglyne aan die broers en susters regoor die wêreld te gee wanneer hulle dit nodig het.

UIT ONS ARGIEF

Die Lightbearer neem geestelike lig na Suidoos-Asië

Al was daar teenstand het die groepie pioniers op die Lightbearer dapper Bybelwaarheid verkondig in ’n groot gebied met ’n groot bevolking.

ONTWAAK!

’n Besoek aan Indonesië

Leer meer oor die kultuur en gebruike van hierdie vriendelike, geduldige en gasvrye mense.