Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Hongarye

  • Die Donaurivier, Boedapest, Hongarye — Bybellektuur word aangebied

Vinnige feite – Hongarye

  • 9 597 000 – Bevolking
  • 21 332 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 283 – Gemeentes
  • 1 tot 453 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

NUUSBERIGTE

Slagtingsgedenksentrum in Hongarye onthul ’n plaat wat Getuies eer wat deur Nazi’s tereggestel is

’n Plaat is onthul by die Boedapest Slagtingsgedenksentrum om erkenning te verleen aan vier van Jehovah se Getuies wat as gewetensbeswaardes gedurende die Tweede Wêreldoorlog tereggestel is.