Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Haïti

Vinnige feite – Haïti

  • 11 818 000 – Bevolking
  • 17 870 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 262 – Gemeentes
  • 1 tot 683 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

NUUSBERIGTE

Noodlenigingswerk in Haïti amper voltooi ná orkaan Matthew

Die noodlenigingswerk sal heel moontlik in Junie 2017 voltooi word.

NUUSBERIGTE

Die regering van Haïti vereer Getuies met ’n toekenning vir hulle hulp aan die gestremdes

Die regering van Haïti het Jehovah se Getuies vereer met ’n toekenning vir hulle uitstekende pogings om mense met gestremdhede te help.