Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Kroasië

  • Zagreb, Kroasië — Die Wagtoring word op Ilica-straat aangebied

  • Rovinj, Kroasië – Die brosjure Geniet die lewe vir ewig! word aangebied

  • Rovinj, Kroasië – Studeer die Bybel deur die studiehulp Geniet die lewe vir ewig! te gebruik

  • Zagreb, Kroasië — Besig om die traktaat Waar kan ons antwoorde op die belangrikste vrae in die lewe vind? aan te bied

  • Zagreb, Kroasië — Besig om die Bybel se boodskap van hoop te verkondig

  • Pula, Kroasië​ — Die traktaat Hoe beskou jy die toekoms? word aangebied naby ’n ou Romeinse amfiteater

  • Kaštel Gomilica, Dalmasië, Kroasië — Tydens etenstyd word Bybellektuur vir ’n man wat by ’n hawe werk, aangebied

Vinnige feite – Kroasië

  • 4 038 000 – Bevolking
  • 4 687 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 57 – Gemeentes
  • 1 tot 870 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

NUUSBERIGTE

Getuies se uitstalling word verwelkom by welbekende internasionale boekeskou

Jehovah se Getuies neem op 11-16 November 2014 deel aan een van die vernaamste handelskoue in Kroasië, die Interliber se 37ste Internasionale Skou van Boeke en Onderrigmiddele.