Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Guatemala

Vinnige feite – Guatemala

  • 18 918 000 – Bevolking
  • 39 022 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 825 – Gemeentes
  • 1 tot 488 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE

Hulle het liefde in aksie gesien

Drie blinde jongmense, wat nie braille kan lees nie, maak geestelike vordering met die liefdevolle ondersteuning van die gemeente.

NUUSBERIGTE

Getuies is gereed om met groot herbouwerk in Guatemala en Mexiko te begin ná verwoestende aardbewings

Jehovah se Getuies sal met ’n groot noodlenigings-projek begin om hulle mede-gelowiges te help wat in Mexiko en Guatemala deur twee verwoestende aardbewings geraak is.