Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Ghana

  • Aburi, Ghana — God se Koninkryk word verkondig

Vinnige feite – Ghana

  • 33 063 000 – Bevolking
  • 153 657 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 2 484 – Gemeentes
  • 1 tot 220 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE

Hulle het hulle gewillig aangebied​​—⁠In Ghana

Diegene wat besluit het om te gaan dien waar meer Koninkryksverkondigers nodig is, het baie uitdagings, maar ook baie seëninge.