Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Georgië

  • Goergeniani, Georgië​ — Die brosjure Die Bybel—Wat is die boodskap daarin? word aangebied

Vinnige feite – Georgië

  • 3 736 000 – Bevolking
  • 18 841 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 224 – Gemeentes
  • 1 tot 199 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

NUUSBERIGTE

Eerste spesiale streekbyeenkoms in Tbilisi, Georgië

Daar was aanmoedigende geestelike voedsel, vriendelike gasvryheid en vertonings van die streek se kultuur en geskiedenis by hierdie teokratiese geleentheid, die eerste van sy soort in Georgië.

NUUSBERIGTE

Die Europese Hof van Menseregte aanvaar Georgië se erkenning van skuld

Die Europese Hof van Menseregte (EHMR) het die Republiek van Georgië se erkenning aanvaar dat hulle die regte van tien Getuies van Jehovah geskend het.

NUUSBERIGTE

Europese Hof beskerm godsdiensregte van Jehovah se Getuies in Georgië

Hierdie beslissing deur die EHMR beskerm die Getuies se vryheid om bymekaar te kom vir aanbidding en op ’n vreedsame manier vir ander van hulle geloof te vertel.

DIE WAGTORING

’n Skat wat eeue lank verborge was

Vind uit hoe die oudste Georgiese Bybelvertaling waarvan mense weet, ontdek is.