Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Brittanje

  • Londen, Engeland — Besig om met voetgangers op die Westminster-brug te praat

Vinnige feite – Brittanje

  • 66 357 000 – Bevolking
  • 142 073 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 1 599 – Gemeentes
  • 1 tot 474 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

BOUPROJEKTE

“’n Plek vir vroue in die boubedryf”

Jy mag dalk verbaas wees om uit te vind watter soort werk hulle goed kan doen.

BOUPROJEKTE

Beskerming van die natuurlewe in Chelmsford

Jehovah se Getuies in Brittanje het begin met die bouwerk aan hulle nuwe takkantoor naby Chelmsford. Wat doen hulle om die natuurlewe te beskerm?

ONS WERK AS UITGEWERS

Die goeie nuus word in die plaaslike tale van Ierland en Brittanje verkondig

Jehovah se Getuies wend spesiale pogings aan om mense te bereik wat Skots-Gaelies, Iers of Wallies lees of praat. Wat was die reaksie?

HULP AAN DIE GEMEENSKAP

Jongmense gehelp om afknouers op hulle plek te sit

Die tienjarige Hugo het ’n Diana-toekenning ontvang omdat hy ander gehelp het om afknouery die hoof te bied. Hoe het hy ’n kampvegter teen afknouery geword?