Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Fidji

Vinnige feite – Fidji

  • 916 000 – Bevolking
  • 3 005 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 60 – Gemeentes
  • 1 tot 312 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

DIE WAGTORING

’n Erfenis wat oor sewe geslagte strek

Kevin Williams vertel die interessante verhaal van sy familie se ywer in hulle diens aan die ware God, Jehovah.