Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Etiopië

  • Die dorpie Tis Abai, Etiopië​ — ’n Brosjure word in Amharies aangebied

Vinnige feite – Etiopië

  • 123 771 000 – Bevolking
  • 11 512 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 206 – Gemeentes
  • 1 tot 11 053 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE

Jehovah het my meer geseën as wat ek ooit verwag het

Manfred Tonak se ondervinding as ’n sendeling in Afrika het hom gehelp om geduld, tevredenheid en baie ander goeie eienskappe aan te kweek.