Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Spanje

  • Barcelona, Spanje — Getuies hier preek in tale soos Arabies, Engels, Frans, Katalaans, Oerdoe en Spaans

  • Agaete, Kanariese Eilande, Spanje – Die brosjure Geniet die lewe vir ewig! word aangebied

  • Barcelona, Spanje — Getuies hier preek in tale soos Arabies, Engels, Frans, Katalaans, Oerdoe en Spaans

  • Agaete, Kanariese Eilande, Spanje – Die brosjure Geniet die lewe vir ewig! word aangebied

Vinnige feite – Spanje

  • 48 197 000 – Bevolking
  • 122 061 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 1 397 – Gemeentes
  • 1 tot 397 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

ONDERVINDINGE

’n Kasteel waar ons broers se geloof getoets is

’n Spaanse kasteel waar honderde Getuies van Jehovah aangehou is omdat hulle gewete hulle nie toegelaat het om militêre diens te doen nie.

ONTWAAK!

’n Besoek aan Spanje

Spanje is ’n land van groot verskeidenheid. Dit kan in die natuur en in die mense gesien word. Spanje vervaardig meer olyfolie as enige ander land in die wêreld.