Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Duitsland

  • Rostock, Duitsland​ — ’n Broer getuig by ’n hawe en lees vir iemand aanmoedigende tekste uit die Bybel

  • Frankfurt, Duitsland — ’n Bespreking van die Bybel se praktiese wysheid

  • Rostock, Duitsland​ — ’n Broer getuig by ’n hawe en lees vir iemand aanmoedigende tekste uit die Bybel

  • Frankfurt, Duitsland — ’n Bespreking van die Bybel se praktiese wysheid

Vinnige feite – Duitsland

  • 84 359 000 – Bevolking
  • 174 907 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 2 002 – Gemeentes
  • 1 tot 488 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

NUUSBERIGTE

Herdenkingsentrum in Duitsland reël uitstalling wat vervolging van Jehovah se Getuies erken

Die uitstalling wat by verskeie plekke uitgestal word, wys dat Jehovah se Getuies deur die Nazi’s en Kommuniste van die DDR vervolg is vir hulle sterk geloof.

NUUSBERIGTE

Duitsland gee Jehovah se Getuies die hoogste wetlike status

Ná ’n regstryd van 26 jaar het die Getuies publieke reg-status gekry. Hulle het nou dieselfde voordele as ander groot godsdienste in Duitsland.

UIT ONS ARGIEF

Hulle het hulle beste gegee

Hoe het Jehovah se Getuies hulle mede-aanbidders in Duitsland dadelik gehelp ná die Tweede Wêreldoorlog?