Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Kameroen

  • Buea, Kameroen​ — Daar word gepreek vir ’n teeplukker naby die berg Kameroen

Vinnige feite – Kameroen

  • 28 608 000 – Bevolking
  • 44 558 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 500 – Gemeentes
  • 1 tot 665 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

HOE JOU DONASIES GEBRUIK WORD

Suksesvolle bouprojekte voor die pandemie

Ons het beplan om gedurende die 2020-diensjaar meer as 2 700 plekke van aanbidding te bou of op te knap. Hoe het die COVID-19-pandemie hierdie planne geraak?

ONTWAAK!

Besoek Kameroen

Leer oor die gebruike en mense van hierdie Afrikaland.