Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Chili

  • Naby die Calbuco-vulkaan, Chili — ’n Bespreking oor die Bybel se hoop op ewige lewe op ’n paradysaarde

  • Valparaiso, Chili​ — ’n Teks word uit die Bybel gelees

  • Naby die Calbuco-vulkaan, Chili — ’n Bespreking oor die Bybel se hoop op ewige lewe op ’n paradysaarde

  • Valparaiso, Chili​ — ’n Teks word uit die Bybel gelees

Vinnige feite – Chili

  • 19 961 000 – Bevolking
  • 87 175 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 964 – Gemeentes
  • 1 tot 232 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

NUUSBERIGTE

Getuies verleen noodleniging aan slagoffers van oorstromings in Chili

Jehovah se Getuies in die stad Copiapó het onmiddellik ná skielike oorstromings en ernstige modderstortings in Chili ’n noodlenigingskomitee gevorm om praktiese hulp te verleen.

DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE

’n Goed beplande kampanje werp vrugte af

Lees hoe ’n 10-jarige meisie in Chili haar ingespan het om alle Mapudungun-sprekende persone by haar skool na ’n spesiale geleentheid uit te nooi.