Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Kanada

  • Montreal, Kanada — Die Wagtoring word aangebied

Vinnige feite – Kanada

  • 38 704 000 – Bevolking
  • 120 388 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 1 164 – Gemeentes
  • 1 tot 325 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

NUUSBERIGTE

Hooggeregshof van Kanada weier om in te meng met uitsettingsreëling

Die Hooggeregshof van Kanada het beslis dat die uitsettingsreëling “nie vyandig is nie, maar bedoel is om lede van die Gemeente te help om deel daarvan te bly”.

OPENBARE BEDIENING

Die inboorlinge van Kanada word met die goeie nuus bereik

Jehovah se Getuies verkondig die Bybel se boodskap in verskeie inboorlingtale om mense in hulle moedertaal te help om meer oor die Skepper te leer.