Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Benin

  • Naby Boukoumbé, Benin — Die brosjure Goeie nuus wat van God kom! word aangebied

Vinnige feite – Benin

  • 13 124 000 – Bevolking
  • 14 838 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 260 – Gemeentes
  • 1 tot 930 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE

Hulle het hulle gewillig aangebiedIn Wes-Afrika

Wat het party Europeërs beweeg om na Wes-Afrika te trek, en hoe het dinge vir hulle afgeloop?

DIE WAGTORING

Waarin het ek my nou begewe?

Lees hoe ’n sendeling in Benin gebaretaal geleer het om dowe mense te help om nader aan God te kom.