Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Bulgarye

Vinnige feite – Bulgarye

  • 6 792 000 – Bevolking
  • 2 832 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 57 – Gemeentes
  • 1 tot 2 443 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

ONDERVINDINGE

Hulle het hulle gewillig aangebied – In Bulgarye

Wat is ’n paar van die uitdagings om na ’n ander land te trek om daar te gaan preek?

ONDERVINDINGE

Sê vir hulle dat jy lief is vir hulle

Vind uit hoe die Bybel ’n gesin gehelp het om ’n hegter en gelukkiger verhouding te hê.