Jehovah se Getuies regoor die wêreld

België

  • Jabbeke, België​ — Die Bybel se boodskap word verkondig in ’n parkeerterrein langs die Trans-Europese Hoofweg (E40)

Vinnige feite – België

  • 11 698 000 – Bevolking
  • 26 424 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 338 – Gemeentes
  • 1 tot 449 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking