Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Barbados

Vinnige feite – Barbados

  • 288 000 – Bevolking
  • 2 350 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 30 – Gemeentes
  • 1 tot 126 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

NUUSBERIGTE

Liefde in aksie — Noodlenigingswerk op die eilande

Video oor Jehovah se Getuies wat vrywilliglik en sonder ophou gehelp het ná orkaan Irma en Maria.

NUUSBERIGTE

Getuies help met noodlenigingswerk ná skade deur orkane

Jehovah se Getuies vertel van die noodlenigingswerk en die vertroosting wat hulle uit die Bybel gee vir dié wat deur die orkane Irma en Maria geraak is.

Sien ook