Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Bosnië-Herzegowina

  • Naby die Ou-brug, Mostar, Bosnië-Herzegowina — Die traktaat Sal lyding ooit tot ’n einde kom? word aangebied

Vinnige feite – Bosnië-Herzegowina

  • 3 237 000 – Bevolking
  • 969 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 16 – Gemeentes
  • 1 tot 3 418 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

NUUSBERIGTE

Getuies organiseer noodleniging in die Balkan

Vrywilligers het in Mei 2014 dadelik slagoffers van die ergste oorstromings in die geskiedenis van Bosnië-Herzegowina, Kroasië en Serwië te hulp gesnel en vertroos.

Sien ook