Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Australië

  • Wollongong, Nieu-Suid-Wallis, Australië — Iemand ontvang ’n uitnodiging om ’n openbare vergadering by te woon

Vinnige feite – Australië

  • 26 636 000 – Bevolking
  • 71 188 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 726 – Gemeentes
  • 1 tot 379 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

HULP AAN DIE GEMEENSKAP

Hoop en vertroosting vir bejaardes

Jehovah se Getuies besoek inwoners van ’n ouetehuis in Australië.

HULP AAN DIE GEMEENSKAP

Jehovah se Getuies word vereer vir hulle hulp aan aangehoudenes

Watter uitsonderlike diens het nege van Jehovah se Getuies aan aangehoudenes by Australië se grootste aanhoudingsentrum vir immigrante verleen?

OPENBARE BEDIENING

Getuieniswerk in ’n afgesonderde gebied—Australië

Reis saam met ’n Getuiegesin gedurende ’n opwindende week terwyl hulle Bybelwaarhede verkondig aan mense wat in die afgesonderde Australiese agterveld woon.