Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Argentinië

  • Catamarca, Argentinië​ — ’n Bybelteks word naby die dorpie Alumbrera vir ’n herder gelees

Vinnige feite – Argentinië

  • 46 045 000 – Bevolking
  • 153 751 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 1 938 – Gemeentes
  • 1 tot 301 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

NUUSBERIGTE

Takkantoor in Argentinië maak nuwe museum oop

Die museum het twee uitstallings met die tema “Volg hulle geloof na” en “U Woord bly vir ewig”.

NUUSBERIGTE

Groot openbare predikingskampanje gedurende die Olimpiese Jeug-somerspele vir 2018 in Argentinië

Ons geestelike broers het gemiddeld 790 publikasies elke dag versprei gedurende die spesiale kampanje om die Bybel se boodskap aan atlete en besoekers te wys.