Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Armenië

Vinnige feite – Armenië

  • 3 103 000 – Bevolking
  • 11 313 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 134 – Gemeentes
  • 1 tot 277 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

NUUSBERIGTE

Armenië erken die reg op gewetensbeswaar — Hoe?

Die geskiedenis van gewetensbeswaar in Armenië wys hoe gunstige beslissings deur die EHMR groot verandering veroorsaak het in hoe die regering gewetensbeswaardes behandel.

NUUSBERIGTE

Die eerste groep Getuies voltooi die program vir alternatiewe burgerlike diens in Armenië

Getuies in Armenië kom hulle verpligting teenoor die regering na op ’n manier wat nie met hulle gewete bots nie en wat die land en sy burgers tot voordeel strek.

NUUSBERIGTE

Armenië laat gewetensbeswaardes vry

Hoe het ’n geskiedkundige regsaak uitgeloop op die vrylating van hierdie Getuies?

DIE WAGTORING

Die Europese hof handhaaf die reg op gewetensbeswaar

Lees oor hierdie mylpaalbeslissing, wat ’n presedent vir ander Europese lande geskep het.