Spring na inhoud

Help Caleb om die sitkamer aan die kant te maak!

Help Caleb om die sitkamer aan die kant te maak!

Laai hierdie aktiwiteit af, en help Caleb om vyf speelgoed te vind. Caleb wil aan sy ma gehoorsaam wees deur sy speelgoed weg te pak.

Jy sal dalk ook hiervan hou

WORD JEHOVAH SE VRIEND

Wees netjies en skoon

Jehovah het ’n plek vir alles. Leer hoe jy ook netjies kan wees!

REEKS VAN ARTIKELS

Leer by Jehovah se vriende – Aktiwiteite

Gebruik hierdie aktiwiteite om tonele uit die Leer by Jehovah se vriende-reeks uit te beeld, en bespreek belangrike lesse uit die storie met julle kinders.

BYBELLERINGE

Video’s en aktiwiteite vir kinders

Julle sal dit geniet om hierdie Bybelgebaseerde video’s en aktiwiteite te gebruik om julle kinders geestelike lesse te leer.