Spring na inhoud

Bybelse prenteverhale

Lees Bybelse prenteverhale aanlyn of van ’n gedrukte PDF en leef jou in Bybelverslae in. Bespreek dan as ’n gesin praktiese lesse uit die verslag deur die vrae aan die einde van die verhaal te beantwoord.