Die wonderlike skepping leer ons van God

Wanneer ons mooi na die skepping om ons kyk, kan ons die eienskappe van die Skepper sien en nader aan hom kom.

Die wonderlike skepping leer ons van God

Kyk jy elke dag na God se skeppingswerke? Deur te kyk na God se skepping, kan ons sy groot liefde vir ons sien, asook sy wysheid wat geen einde het nie.

Lig en kleur

Die pragtige kleure wat Jehovah gekies het vir alles wat hy geskep het, herinner ons elke dag aan sy groot liefde vir ons.

Water

Water gee elke dag ’n kragtige bewys van ons wyse Skepper, Jehovah God.

Die ontwerp van lewe

Wat van die ontwerp van lewe? Kan ons die bewyse sien van goeie beplanning en algehele harmonie tussen lewende dinge?

Patrone

Patrone in die skepping het nie toevallig ontstaan nie. Elkeen gee bewyse van orde en uitstekende ontwerp.

Foto’s

Wat sê ons ongelooflike heelal vir jou oor die Skepper daarvan?