Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Irène Hof Laurenceau: ’n Ortopedis verduidelik waarom sy aan God glo

Irène Hof Laurenceau: ’n Ortopedis verduidelik waarom sy aan God glo

Irène het geglo dat die ooreenkomste tussen die anatomie van verskillende organismes die evolusieteorie steun. Weens haar werk met kunsmatige ledemate het sy haar beskouing begin bevraagteken.