Spring na inhoud

Redes vir geloof – God se standaarde teenoor my eie

Redes vir geloof – God se standaarde teenoor my eie

Hugo en Clara dink aan hoe dit hulle gehelp het om by Jehovah se standaarde te bly toe hulle op skool was. Dit het hulle gehelp om groepsdruk te hanteer en die slegte gevolge te vermy wat baie ondervind.